DESCRIPTION

Hierdie plaas venue is perfek geleë op die kop van Kopjeskraal in die Vredefort-Koepel Wêrelderfenis Bewaararea, net buite Parys. Die Vredefort-Koepel is die grootste en diepste impakkrater op die aarde. Die 'eenkantgeskuifde' berge maak dat hierdie area talle asemrowende fotogeleenthede bied.

VENUE ADDRESS

Draadstoor Wedding & Function Venue, Kopjeskraal Rd, Parys, South Africa

LOCATION
  • Draadstoor Wedding & Function Venue, Kopjeskraal Rd, Parys, South Africa

VENUE DETAILS
  • Reception Capacity
    120
RECEPTION HALL

Ons onthaalsaal is omskep van 'n groot plaas stoorplek na 'n asemrowende trou-venue.

Hierdie stoor het 'n baie unieke, romantiese, rustieke, gemaklike, maar tog 'n baie elegante gevoel. Die onthaalsaal kan tot en met 120 gaste gemaklik akkommodeer met 'n groot dans area.

CHAPEL

Met 'n plaastuin bied hierdie venue die ideale geleentheid vir 'n elegante opelug of wit-tent seremonie

CONTACT US

    SERVICE PROVIDERS

    North West Service Providers

    Advertise Here!
    Sponsored
  • No comments yet.
  • Add a review