DESCRIPTION

Wildevy Wedding Venue

Say "I do" under the Wild Fig tree, with the African sun penetrating the leafy tree roof of Wildevy Wedding Venue. Walk the lavender road to happy ever after and smile upon your one true love in natures chapel.

The Wildevy team will ensure that your day will prosper in the evening star-filled night and be a night that none of your guests will forget.At the foot of the Magaliesberg, you will find the air is clearer and the natural beauty prevails.

With a lavender road to happy-ever after and the honey-flowers brushing every footstep - here you will find what you are looking for. That special place you can call forever; that special place where you can say "I do".It is here where the bees wake you up in the morning and the birds song bid you a good day.

Where honey is not only a word for sweet nectar, but also a word for that special person. Bring your wedding back to rustic and your mother's kitchen, with a natural beauty that your guests will appreciate.It is here at the foot of the Magaliesberg underneath the leafy roof of the Wild fig tree where your new chapter will begin and the Wildevy team will endeavor that your needs are met.

VENUE ADDRESS

Die Wildevy Wedding Venue, Hartbeespoort, South Africa

LOCATION
RECEPTION HALL

About Die Wildevy Wedding Venue

Met die natuur as getuie en met jou vriende deel jy die vreude van ‘n Sprokie Bos Troue. Onder die Wildevy beloof jy jou ewige trou aan jou geliefde en jul  lewenspad  begin in ‘n pers laventel laning.

Vanaf ‘n fyn feetjie troue tot ‘n egte aardse Bos troue kan ons jou bied.  Met linte en fyn kant, feetjie ligte, blomme en sagte musiek kan ons die bos omtower of ons kan die bos vir jou gee netsoos die natuur dit gemaak het……. Gebreekte sonlig, singende voëls, bosagtige plantegroei ‘n natuurlike boskerk.

Saam met vriende en geliefdes kan jy dans, kuier en eet in ons grasdak onthaalarea met pragtige boomstompligte en gladde dans vloer.  Om swaar kiaat tafels sal jou vriende kan kuier tot 2 uur in die oggend of nabetragting hou om ‘n groot “bonfire” net buite op die grasperk.

Die gekombineerde hout en staal tafels en stoele kan bedek word met tafeldoeke of netso gebruik word vir die “rustic” voorkoms.   Met die swaar boomstomp groepligte wat vanuit die dak hang  is dit klaar ‘n jeuglike okasie ….. jy moet net jou musiek en idees bring dan hou ons vir jou ‘n droomtroue.

Onthaal 1:

'n Pragtige tuin onder 'n reusagtige Wildevy boom wat lewse kry in die aand met beligting. Julle kan dans onder 'n sterrehemel en 'n "bonfire" vervolmaak hierdie informele samesyn.

Onthaal 2:

In 'n 230m² grasdak gebou met pragtige boomstomp belingting en swaar houttafels en stoele kan ons 'n formele of informele sprokie onthaal hou.

CHAPEL

Bos Kerkie en Onthaal areas

'n Slingerpaadjie lei jou na 'n natuurlike boskerkie waar jou gaste op klipbankies in jou geluk sal deel en die Wildevy boom sal instaan as 'n groot

skaduwee getuie. Omring met woudagtige plantegroei en groengras is hierdie mooi koepel kerkie.

By 'n niervormige dammetjie sal foto's hierdie gebeurtenis verewig in die bos. Na die seremonie kan julle afstap in 'n laventel wandellaan tot in 'n pragtige tuin onder 'n reuse

Wildevy boom waar die voorgereg bedien kan word asook'n hele tuintroue kan plaasvind.

CONTACT US

    SERVICE PROVIDERS

    North West Service Providers

    Advertise Here!
    Sponsored
  • No comments yet.
  • Add a review